verhoog - Brel in Brooklyn.

As tydgenote en baanbrekers in ligte musiek, het Laurika Rauch en Jannie du Toit mekaar in die euforie van MUSIEK EN LIRIEK (1979) ontmoet, en saam-saam met die klinkende sukses van Stephan Bouwer se kabaretkonsert, VAN BERLYN TOT BAPSFONTEIN (1988), gehelp om kabaret 'n staanplek in Afrikaans te gee. Dit is ook waar hulle vir die eerste keer as 'n duo, Jacques Brel gesing het.

In BREL IN BROOKLYN, hervat Laurika en Jannie hulle verhoogvennootskap met 'n aanbieding van hulle gunsteling Brel-skeppinge in Afrikaans, Engels, Nederlands, en Frans.

 
© Kopiereg 2008

Copyright©2008. All rights reserved
Best Browser - Internet Explorer 6; Resolution - 800x600
Hosted by
Interexcel - Web Design and web site design are the specialists of this Pretoria based company.