Janus Musiek bied 'n Professionele en persoonlike diens en die gerief van 'n een-stop-diens vir die vervaardiging van cd's en dvd's!

As 'n maatskappy wat reeds die afgelope 15 jaar 'n sleutelrol in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf speel, verbind ons by Janus Musiek ons tot voortgesette voortreflike en persoonlike diens. Ons fokus op diegene wat graag 'n professionele produk aan die publiek wil lewer teen bekostigbare pryse.

Ons bied 'n kundige span wat u kan adviseer en ondersteun om 'n uitmuntende, moeitevrye en bemarkbare produk te verseker. Ons vervaardig vanaf die oorspronklike meester, bied streng kwaliteitskontrole, raad oor kopie-reg en 'n uitstekende leweringstyd.

Ons venootskap met Jingle Jackets (in dieselfde kantoor) verseker verder dat ons 'n produksie van A - Z kan deursien – ons ontwerp dan ook ons kliente se CD omslae en enige ander bemarkingsmateriaal wat benodig mag word.

_________________________________________________________________________________________________


Janus Musiek provides a professional and personal service in the production of cd’s and dvd’s!

Our company played a key role in the South African music industry over the last 15 years. At Janus Musiek we commit ourselves to providing excellent service. We focus on providing you with a professional product at a fraction of the cost.

We also provide a knowledgeable team to advice and support you thought the process, to ensure a hassle free product that can be marketed. We create form the original master, provide strict quality control, give advice on copyright and provide you with excellent service.

Our partnership with Jingle Jackets (in the same office) ensures that everything goes smoothly form A – Z. We will also design your cd cover and any other marketing tool that you may need.