Blog

Blog Week 1-5

Die verhoogproduksie SKADU’S TEEN DIE MUUR, met Jannie du Toit, Christa Steyn en Marié du Toit is in 1992 saamgestel. Die produksie was ‘n Tribuut aan Koos du Plessis. Hulle het ook na die buiteland getoer met hierdie produksie in 1993.
Read More

Posted in Blog | Comments Off on Blog Week 1-5

Blog Week 1-3

IN 1982 het Christa vir Suzette Eloff liedjies geskryf en toe wen hulle die komposisie-afdeling van Crescendo. Christa se liedjies is kort daarna opgeneem deur Anneli van Rooyen.
Read More

Posted in Blog | Comments Off on Blog Week 1-3

Blog Week 1-2

In 2002 het Christa Steyn haar CD by Greenfields, Castle Walk bekend gestel. Op hierdie CD is daar treffers ingesluit van kunstenaars soos Hammerstein, Eric Clapton en Paul Simon. Die bekenstelling was ‘n groot sukses en bekende kunstenaars soos Anna Davel en Karin Hougaard het ook die bekendstelling bygewoon. Read More

Posted in Blog | Comments Off on Blog Week 1-2