Blog Week 1-5

Die verhoogproduksie SKADU’S TEEN DIE MUUR, met Jannie du Toit, Christa Steyn en Marié du Toit is in 1992 saamgestel. Die produksie was ‘n Tribuut aan Koos du Plessis. Hulle het ook na die buiteland getoer met hierdie produksie in 1993.


(Skadu’s teen die muur: Jannie du Toit, Christa Steyn en Marie du Toit)

Comments are closed.