Blog Week 1-3

IN 1982 het Christa vir Suzette Eloff liedjies geskryf en toe wen hulle die komposisie-afdeling van Crescendo. Christa se liedjies is kort daarna opgeneem deur Anneli van Rooyen.

Christa Steyn en Suzette Eloff

Comments are closed.